Tom Welling

Tom Welling
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Thomas John Patrick Joseph Welling[1]
Geboorte 26 April 1977 (1977-04-26)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur, vervaardiger, en regisseur
Aktiewe jare 2000–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Tom Welling (gebore 26 April 1977) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Cheaper by the Dozen (2003), The Fog (2005), en Draft Day (2014), en in die televisiereeks Smallville (2001).

  1. "Inside of Tom Welling (10:13)".[dooie skakel]

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy